Notice is hereby given in accordance with Section 29A of the Local Government: Municipal Structures Amendment Act, 2021 (Act 3 of 2021), regarding the change in location of the following meeting:
The 137th General Council Meeting will be held at 11:00 at the Withoogte Water Treatment Plant, approximately 10 kilometres from Moorreesburg at the N7 turn-off.
137STE ALGEMENE RAADSVERGADERING: 21 AUGUSTUS 2026
Kennis geskied hiermee ooreenkomstig Artikel 29A van die Wysigingswet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, Wet 3 van 2021, rakende die wysiging van die lokaal van die volgende vergadering:
Die 137th Algemene Raadsvergadering vind om 11:00 plaas by Withoogte Waterwerke, ongeveer 10 kilometer buite Moorreesburg, by die N7-afdraai.