Sluit van Hoofpad (R365) – Muisboskermpad

Sluit van Hoofpad – R365; km 1.74 – 12.00 (Muisboskermpad), gelee teen die kus tussen Lambertsbaai en Elandsbaai, vir Padkonstruksie werke deur Weskus Distrik Munisipaliteit.

Tydelike ompad borde is opgerig wat publieke verkeer via Leipoldtville na en vanaf Lambertsbaai sal herlei asook die verkeer wat vanaf Vredendendal en Clanwilliam na  Elandsbaai reis.

Slegs inwoners en hul besoekers sal toegelaat word om die bogenoemde seksie van die pad te betree wat beheer word deur Konstruksie verkeers beheer personeel.

Tydperk: 01 November 2016 – 08 Desember 2016

r365-pad

This entry was posted in News. Bookmark the permalink.

Comments are closed.