Raadsheerskap Toekennings

By die 80 ste Algemene Raadsvergadering van die Weskus Distriksmunisipaliteit wat op 28 Januarie 2015 gehou was, het die vergadering op ‘n baie positiewe noot afgeskop. Tydens die geleentheid het 3 raadslede, raadsheerskap ontvang.  Elke lid ontvang ‘n baadjie, balkie en sertifikaat ter erkenning van hulle jare lange diens in die munisipaliteit.

Hier staan mnr. Henry Prins, munisipale bestuurder, (WKDM), Rdh. Nyanisile Mgoqi (Saldanhabaai), Rdh. John Cleophas (Uitvoerende burgemeester), Rdh. Jan Cillié ( Saldanhabaai) en die Speaker rdl. André Kruge

This entry was posted in News. Bookmark the permalink.

Comments are closed.