Leerders na Duitsland

Die groepie leerders van die Weskus omgewing tot sover as Bitterfontein het verlede week na Duitsland vertrek. Die groepie is deel van die uitruilooreenkoms tussen die Weskus Distriksmunisipaliteit en die Landesverband Kinder-und Jungenderholungszentren. Die leerders keer weer op die 18 de van Julie terug. Saam met die leerders is mnre. Henry Prins (munisipale bestuurder), Bertus Senekal (brandweerhoof), Gurshell Abrahams (toerisme bemarkingsbeampte en Nizanne Januarie (Ontwikkelingsbeampte).

Leerders na Duitsland 2016

This entry was posted in News. Bookmark the permalink.

Comments are closed.