Category Archives: News

Tourism Indaba 2015 9 – 11 May 2015

INDABA is one of the largest tourism marketing events on the African calendar and one of the top three must visit events of its kind on the global calendar. For the 4rd year running Cape West Coast Tourism exhibited on …

Posted in News | Leave a comment

WCDM Supports West Coast College

On the 6th of May 2014 the WCDM ‘s Dave Cornelius presented a Tourism Awareness session for the Level 3 Hospitality students of the WC College on the Vredenburg Campus. The session was part of their curriculum and was attended …

Posted in News | Leave a comment

Clean Audit Award

The executive mayor of the West Coast District Municipality, alderman Harold Cleophas (second from left) and financial manager Piet Steenkamp (white shirt), received the award at the Annual Stake holder Function, for the clean audit , most improved , life …

Posted in News | Leave a comment

Internal Audit Awareness

The Internal Audit team of the WCDM, currently celebrate the month of Internal Audit Awareness. Here are Jaco Frans (Jr. Internal Auditor), Kim Jones (Jr. Internal Auditor), Ashton Adams (Internal Audit Manager), Ntombifuthi Mlambo (Internal Audit Intern), Irvinn Pietersen (Internal …

Posted in News | Leave a comment

Brandweerman kom om

Die Weskus Distriksmunisipaliteit het vanoggend met hartseer verneem na die heengaan van brandweerman NAZEEM DAVIES (25). Mnr. Davies afkomstig van Worcester, was sedert November 2014 deel van ons brandweerspan wat op Vredenburg gestasioneer was. Gisteraand ongeveer 18:40 het hy en …

Posted in News | Leave a comment

Dankie vir jare se diens

Tydens die eerste Algemene Raadsvergadering van die Weskus Distriksmunisipaliteit, op 28 Januarie 2015, is ‘n paar getroue werkers met sertifikate beloon vir hulle jare lange diens, by die munisipaliteit. By die geleentheid het die uitvoerende burgemeester raadsheer Harold Cleophas, wat …

Posted in News | Leave a comment

Raadsheerskap Toekennings

By die 80 ste Algemene Raadsvergadering van die Weskus Distriksmunisipaliteit wat op 28 Januarie 2015 gehou was, het die vergadering op ‘n baie positiewe noot afgeskop. Tydens die geleentheid het 3 raadslede, raadsheerskap ontvang.  Elke lid ontvang ‘n baadjie, balkie …

Posted in News | Leave a comment

LUR besoek Weskus

Die Wes-Kaapse plaaslike minisiter vir Menslike Nedersetting, Bonginkosi Madikizela, het tydens die jongste vergadering van die Distrik Koördinerings Forum (DKF), besoek gebring aan die Weskus Distriksmunisipaliteit. Die DKF bestaan uit al die burgemeesters en munisipale bestuurders van die B-munisipaliteite in …

Posted in News | Leave a comment

Vrouedagvieringe by die Weskus

Die vrouebeamptes van die Weskus Distriksmunisipaliteit is Vrydag hier tydens Vrouedagvieringe vergas deur die Raad.  Tydens ‘n ontbyt wat gereël is ter viering van die vroue se rol in die land, het die uitvoerende burgemeester van die Weskus, raadslid Harold …

Posted in News | Leave a comment

Fokus op Opvoeding

Leerders van verskillende kleuterskole in die Weskus Distriksmunisipaliteit se bedieningsarea het die afgelope tyd besoek ontvang van lede van die uitvoerende bestuur. Die Raad besluit elke jaar om hulle fokus op een of ander tekortkoming in hulle onderskeie gemeenskappe te …

Posted in News | Leave a comment

67 Minute vir Madiba

18 Julie of Madiba-dag is by die Weskus Distriksmunisipaliteit herdenk toe die beamptes van sosiale ontwikkeling hul dienste beskikbaar gestel het by die Radie Kotze-hospitaal op Piketberg.  Saam met uitvoerende burgemeester Harold Cleophas het hulle hul bydrae gelewer deur pakkies …

Posted in News | Leave a comment

Goue Oue-spele

Die jaarlikse Goue Oue-spele aan die Weskus het op Dinsdag 15 Julie 2014 op luisterryke wyse in ’n reuse markiestent op Piketberg se krieketveld afgeskop. Nagenoeg 700 senior burgers van oor die hele Weskus-streek het vir twee dae op die …

Posted in News | Leave a comment

Begrotingsrede is belowend

Die jaarlikse hersiening van die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vir 2012/2016 en die  begroting vir 2014/15; 2015/16 en 2016/17 se finansiële jaar, is verlede Maandag tydens ‘n spesiale vergadering van die Weskus Distriksmunisipaliteit aanvaar. Uitvoerende burgemeester Harold Cleophas het tydens sy …

Posted in News | Leave a comment