Category Archives: News

NDT and WCDM capacitates tourism stakeholders

The National Department of Tourism (NDT) in partnership with the West Coast District Municipality facilitated a Capacity Building Workshop for the tourism sector in the West Coast region. The objective of the workshop was to upskill Small Medium Micro Enterprises …

Posted in News | Leave a comment

Road between Piketberg and Velddrif officially open

Executive Mayor, Alderman Harold Cleophas and the MEC for Transport and Public Works, Donald Grant officially opened the R399 road between Piketberg and Velddrif. The 35-month mega project that is set to significantly change the future prospects of the West …

Posted in News | Leave a comment

WKDM reik uit na gemeenskap

“Restoring the social fabric in our community.” Dit is die leuse wat die Burgemeester van WKDM, Rdl Harold Cleophas, aangeneem het sedert sy inhulding as Burgemeester. Sedert dan het WKDM, in samewerking met verskeie rolspelers, projekte van stapel gestuur met …

Posted in News | Leave a comment

Beskerming van natuurlike waterbronne ‘n prioriteit

Die impak van indringerplante op die ekonomie van Suid-Afrika beloop biljoene rande elke jaar en is die grootste bedreiging vir die land se biologiese biodiversiteit. Indringerplante bedreig die water sekuriteit, ekologiese funksionering en het ‘n negatiewe impak op landbou omdat …

Posted in News | Leave a comment

WKDM Toerisme Personeel

Die WKDM toerisme Afdeling organiseer en fasiliteer die jaarlikse Toerisme Beampte Opleiding program vir die afgelope +/- 15 jaar. Die strategiese doel van die opleiding is om toerisme beamptes vanuit alle dorpe, verteenwoordigend vanuit al 5 B-Munisipaliteite binne die Weskus …

Posted in News | Leave a comment

Sluit van Hoofpad (R365) – Muisboskermpad

Sluit van Hoofpad – R365; km 1.74 – 12.00 (Muisboskermpad), gelee teen die kus tussen Lambertsbaai en Elandsbaai, vir Padkonstruksie werke deur Weskus Distrik Munisipaliteit. Tydelike ompad borde is opgerig wat publieke verkeer via Leipoldtville na en vanaf Lambertsbaai sal …

Posted in News | Leave a comment

Minister van behuising besoek die Weskus

Moorreesburg: Die provinsiale minister van Menslike Nedersettings, Bonginkosi Madikizela en lede van sy departement het Maandag hier saam met burgemeesters, raadslede en ander afgevaardigdes van die verskillende munisipaliteite in die Weskus vergader. Tydens die geleentheid het die minister ‘n moontlike …

Posted in News | Leave a comment

Leerders na Duitsland

Die groepie leerders van die Weskus omgewing tot sover as Bitterfontein het verlede week na Duitsland vertrek. Die groepie is deel van die uitruilooreenkoms tussen die Weskus Distriksmunisipaliteit en die Landesverband Kinder-und Jungenderholungszentren. Die leerders keer weer op die 18 …

Posted in News | Leave a comment

Organisasies vind baat by skenking

Moorreesburg: Die Weskus Distriksmunisipaliteit het Vrydag hier ‘n oorhandiging van nagenoeg R280 000 aan verskillende organisasies in hul bedieningsgebied gemaak. Jaarliks word organisasie geïdentifiseer deur die Uitvoerende Burgemeester en sy Uitvoerende Burgemeesters Komitee, aan wie donasie gemaak kan word. Hierdie …

Posted in News | Leave a comment

Besoek aan Parlement

SALDANHA:  Die premier van die Wes-Kaap me. Hellen Zille en haar kabinet het verlede week hier op Saldanha, as deel van hulle uitreikingsprogram met rolspelers van die Weskus vergader. Die vergadering was deel van ‘n reeks byeenkomste wat die afgelope …

Posted in News | Leave a comment

Raad se termyn loop ten einde

MOORREESBURG:  Die uitvoerende burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit raadsheer Harold Cleophas het Woensdag hier in sy laaste begrotingstoespraak, nie net afskeid geneem van sekere Raadslede nie, maar ook hoogtepunte van sy termyn uitgelig. Die termyn van die raad loop met …

Posted in News | Leave a comment

Malmesbury ECD

‘n Groot aantal opvoeders van Vroeë Kinderontwikkeling het verlede week hier tydens ‘n indaba,  op Malmesbury saamgetrek om hulle te vergewis van die nuutste verwikkelinge in hulle  veld van werk. Die byeenkoms was gereël deur Swartland-, Weskus Distriksmunisipaliteit en Sosiale …

Posted in News | Leave a comment

Burgemeester oorhandig skoonmaak apparaat

Die uitvoerende burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit, raadsheer Harold Cleophas (regs) het  Dinsdag ‘n skenking aan die Vooruitsig Primêre skool op Darling oorhandig. Die leerders en personeel het aan die begin van die jaar hul nuwe skoolgebou betrek. Besems, skoppies …

Posted in News | Leave a comment

Seniors neem Darling oor

Die eerste van drie atletiek byeenkomse in die Goue Oues-reeks het Dinsdag hier op Darling tot groot genot van ons seniors burgers afgeskop. Die byeenkoms wat deur nagenoeg 500 deelnemers bygewoon was, het vir heelwat opwinding gesorg. Senior lede van …

Posted in News | Leave a comment

Studente van die Universiteit van Stenden (Nederland) besoek die Rampbestuur Sentrum

‘n Groep studente van die Universiteit van Stenden (‘n Nederlandse instansie) wat in Port Alfred gevestig is, het onlangs die Rampbestuur sentrum op Moorreesburg besoek. Stenden het ‘n hele paar kampusse dwars oor die wêreld waarvan een in Port Alfred …

Posted in News | Leave a comment

Oorhandiging van Kruideniersware

MOORREESBURG: Kersvader het verlede week vroeg sy opwagting gemaak toe die afdeling sosiale ontwikkeling by die Weskus Distrikmunisipaliteit vir drie instansies kospakkies uitgedeel het. Volgens me Melonice Blanckenberg, bestuurder ontwikkeling, is daar besluit op die drie gevestigde instansies. “Dit sal …

Posted in News | Leave a comment

Eienaars maak hul harte oop oor Verantwoordelike Toerisme

MOORREESBURG:  ‘n Groot aantal afgevaardigdes in die toerismebedryf hier in die Weskus en die Wes-Kaap, het Maandag op Piekenierskloof vergader vir ‘n konferensie oor Verantwoordelike Toerisme (Responsible Tourism). Onder die afgevaardigdes was die Wes-Kaapse  LUR Allan Winde, vir  Ekonomiese geleenthede …

Posted in News | Leave a comment

Leerders na Duitsland

MOORREESBURG:  ‘n Groepie van 12 leerders van skole uit die omgewing vertrek komende Saterdag na Blankenburg in Duitsland, waar hulle vir ‘n paar dae aan ‘n jeugkamp gaan deelneem. Die opgewonde leerders het die laaste week van die skoolvakansie gebruik …

Posted in News | Leave a comment

Goedkeuring van Begroting

Die jaarlikse begroting van die Weskus Distriksmunisipaliteit en die geÏntegreerde ontwikkelingsplan (GOP), is verlede Woensdag tydens die spesiale raadsvergadering goedgekeur en aanvaar. Die uitvoerende burgemeester van die munisipaliteit raadsheer Harold Cleophas, het tydens sy begrotingstoespraak die sluier effens gelig oor …

Posted in News | Leave a comment

Golden Oldie-Spele

Moorreesburg: Die jaarlikse Golden Oldie-spele, het Donderdag hier op Moorreesburg afgeskop. Nagenoeg vyfhonderd, senior burgers van die suidelike B-munisipaliteite ( Saldanhabaai, Swartland en Bergrivier), het aan die spele deelgeneem. Die plaaslike LUR van Kulturele Sake en Sport, Anroux Marais het …

Posted in News | Leave a comment