Burgemeester oorhandig skoonmaak apparaat

Die uitvoerende burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit, raadsheer Harold Cleophas (regs) het  Dinsdag ‘n skenking aan die Vooruitsig Primêre skool op Darling oorhandig. Die leerders en personeel het aan die begin van die jaar hul nuwe skoolgebou betrek. Besems, skoppies en ander skoonmaak apparaat is aan die nuwe hoof mnr. James Salmoen (middel) oorhandig. Hier neem die skoolhoof en mnr. Abe Lewis, (links),  opvoeder by die skool, saam met leerders die skenking in ontvangs.

Golden Oldie games Darling 179

This entry was posted in News. Bookmark the permalink.

Comments are closed.